Search found 9 matches

Return

by BernardM
30 Jan 2015 09:24
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrol or Safari?

Ek glo dit is maklik om 120kw uit daai ou engines te kry want hulle was so underpowered, maar 380nm klink bietjie erg. As jy dit reg kry is die betroubaarheid seker ook daarmee heen.
by DEVOLSCHENK
29 Jan 2015 19:53
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrol or Safari?

Hi kerels. As daai ou n stroker motor in het maak hy daai krag maklik.
Jy vat n L28 blok, LD28 CRANK, C160 conrods. Dan word head ge-gas flow met branch, brandstofinspuiting en vir die ernstige kragvrate n T6 turbo. As Jy daarna die Safari kan kry om Sy wiele in te trek het Jy n vierkantige misiel