Search found 5 matches

Return

by Nissan KingCab
06 Apr 2015 12:14
Jump to forum
Jump to topic

DIY storage/drawer system

On Thursday we decided to go to Lesotho this week, that means that one project needed to be put on hold for another to be completed first. That rear bumper will not be finished this week and the drawers/packing for the trip is more important. The reason for building a drawer/storage is to keep thin...
by Nissan KingCab
28 Jul 2015 08:14
Jump to forum
Jump to topic

Re: Johannes van die See needs your advice!

Hi Johannes, Ons moet eers bietjie by Tinus hulle uitvind of my 2001 towbar vir jou gaan pas. Ek is besig om vir my n staal bumper te bou en het hom nie meer op voertuig nie. Dis hoe hy lyk op die voertuig sonder bumper. Het ongelukkig nie foto met oorspronklike bumper op nie. (neem nie baie fotos v...
by Nissan KingCab
11 Aug 2015 10:01
Jump to forum
Jump to topic

Re: DIY rear bumper build

Here is a picture of my finished rear bumper just before we entered the Molototsi river.
Rear bumper finished.jpg
by Nissan KingCab
02 Oct 2018 16:18
Jump to forum
Jump to topic

Re: Trip Report - Southern Namibia

Lyk my jy het 'n trip vol verrasings gehad! Namibia is vir my ook 'n gunstelling plek om te toer!

Hoop jy kon darem jou kop skoon kry in die verlate vlaktes. :thumbup:
by Nissan KingCab
15 Oct 2018 08:35
Jump to forum
Jump to topic

Re: The 4.5 Turbo

Michael, ek moet net sê dat die installasie van die turbo en pype op die 4.5 baie netjies lyk, dit is regtig 'n baie profesionele werkie wat jy daar verig het. :thumbup: