Search found 87 matches

Return

by Alex Roux
08 Dec 2015 10:33
Jump to forum
Jump to topic

Re: 4.2 Diesel GRX

Just as a reality check I have seen many 4.5 GRXs of that age selling for between 80 and 100. But with the important difference of all of them being in good condition. What is the difference here? You've got engine replaced (alreayd some risks there), and not all the moving parts not working well an...
by Michael
16 Jan 2016 07:15
Jump to forum
Jump to topic

Re: Madman / Landy on line

Hier is hoe my setup lyk
by Pieter B
17 Jan 2016 19:30
Jump to forum
Jump to topic

Re: Madman / Landy on line

Die sender was 'n 10bar sover ek kan onthou. Die pressure op die 2.7 was so tussen 3 en 4 as ek reg onthou. Maak net seker van die thread op jou blok en die thread van die sender. Op daai sender het ek daai adapter stukkie gekry om dit te maak pas. Die 2 punte op die sender was 'n 1 wat na die madma...
by bogeyman
24 Jan 2016 11:07
Jump to forum
Jump to topic

Re: Safe to drive with this..?

Fanus, Ons het daardie selfde groen 4.5 wat jy in Sabie gesien het se koppelaar en vliegwiel vervang in Januarie. Ek het die parte in voorraad gehad en Autobox in Koedoespoort Pretoria het vir ons die ratkas uitgehaal , parte vervang en weer terug inmekaar gesit. Dit is dieselfde operasie wat jy nou...
by Michael
08 Mar 2016 06:30
Jump to forum
Jump to topic

Re: MY BEST EMPLOYEE EVER!!!

Gesukkel om egt onder 650 te hou op die bulte. Hoogste was so 680. Coolent hoogste was 112, maar was meestal onder 100. Fanus, can you please measure your radiator for me when you have a chance? I just want to know which radiator you have is your bakkie, I suspect you have the small one and you wil...
by Michael
26 Mar 2016 17:16
Jump to forum
Jump to topic

Re: Installing Turbo Boost Gauge & Madman EGT

As jy nou nog fuel by sit gaan hy net meer boost en gaan jy nie die mengsel van fuel en air kan reg kry nie.

Sit die pypie terug en maak n toets, ek sal ok laaik om te weet wat hy geboost het
by Alex Roux
26 Mar 2016 23:41
Jump to forum
Jump to topic

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Fanus This is "God se Pad" https://www.youtube.com/watch?v=F01_1cwCYfc It is also about 45 deg, but shorter and narrower. When we go again we can probably ask Alex to take us there as well. I suspect we were too slow last week to fit this in too. I have not driven it, and in three trips over the pas...
by Herrie
30 Mar 2016 13:07
Jump to forum
Jump to topic

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Hier is die filter van die Manual - Maintenance chapter.
by Herrie
01 Apr 2016 18:37
Jump to forum
Jump to topic

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Hi Fanus, die spark plugs is NGK BPR6ES :thumbup:
by iandvl
12 Apr 2016 14:21
Jump to forum
Jump to topic

Re: Herrie, Patrol Manuals

SJC wrote: Dit sal gaaf wees. Baie dankie. :thumbup:
Sal vanaand oplaai, maar sal rukkie vat om optelaai. Sal download link PM as als op is.