Search found 2 matches

Return

by BernardM
30 Oct 2014 16:22
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newby

My oom ek probeer om 'n projek op 'n koper aanleg klaar te commission. Dit gaan maar sukkel partydae met die mense, maar ons sal wen. :biggrin:
by BernardM
30 Jan 2015 09:24
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrol or Safari?

Ek glo dit is maklik om 120kw uit daai ou engines te kry want hulle was so underpowered, maar 380nm klink bietjie erg. As jy dit reg kry is die betroubaarheid seker ook daarmee heen.