Search found 23 matches

Return

by Etienne Gous
22 Oct 2014 21:47
Jump to forum
Jump to topic

Re: Morné van Wyk / Propshaft23

Baie welkom - geniet jou projek
by Kagiso II
22 Oct 2014 22:42
Jump to forum
Jump to topic

Re: Morné van Wyk / Propshaft23

WP_20140901_005.jpg
Hello. Welkom. Kan ons nou bietjie prenkjies sien van daai Safari Patrol ?

My Datsun besig met facelift. Sy naam is LOBO

:gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics:
[Tinus het mos gesê vamirrag .. dannie ? :biggrin:
by Marino4x4
23 Oct 2014 07:35
Jump to forum
Jump to topic

Re: Morné van Wyk / Propshaft23

:welcomewave: :welcomewave:

Hoop jy geniet dit hier. Die manne het baie planne en raad. :thumbup:
by Kagiso II
23 Oct 2014 09:58
Jump to forum
Jump to topic

Re: Morné van Wyk / Propshaft23

DANKIE Morne !!!!!!

Oooooooooooojhjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjhhhhhhhhhhhhhhhhhh my moeder maar disse MOOI Safari wat jy het .. silver pas so mooi op daai baksteen vorm .

Watewwer jy betaal het .. dis n BARGAIN :clap: :clap: :clap: :clap: