Search found 7 matches

Return

by Peter Connan
02 Jul 2015 07:55
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Iewers op hierdie forum is 'n draad oour iemand wat 'n 4.5 in 'n Safari ingebou het. Dit was 'n moerse job. Hy moes die transfer case en een van die chassis cros-members skuif, propshafts laat oormaak en ek weet nie wat nog alles nie. En die 4.5 is baie eenders as die 4.2. Hy het kort na die ombouin...
by Tinus lotz
02 Jul 2015 07:50
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Daai rd 28 is n regte motor hou hom net so.....lexus is vir sukkel .....hou hom soos nissan hom gemaak het ....
by Herrie
02 Jul 2015 06:55
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Ek hoop jy kry gou die inligting wat jy nodig het!

Ek het die manuals van die Safari en Patrol op 'n cd as jy dit nodig het.
by Kagiso II
01 Jul 2015 22:47
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Kontak vir Charles Duckitt [hy is ook op hierdie forum] -- Hy ken die Patrol se "geraamte uitleg" [die 4,8 se enjin en ratkas gaan omtrent sonder wysiging op die GQ .. soos hy met Skilpad gedoen het]
by Wilkie
02 Jul 2015 09:32
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

as ek kan raad gee,,,maak die 2.8l reg en sit dit terug, daar is altyd iets wat jou gaan byt met n conversion,groot enjin ,meer gewig op voorwiele,nou moet jy krag stuur opsit want jy sukkel om te draai ,en so groei die problem en kostes,dis net 1 gedagte,daar is baie sulke goeters wat onbeplan opdu...
by bogeyman
02 Jul 2015 13:38
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Stem saam met die kommentaar hierbo. Die grootste probleem is die ewenaar aspek wat n baie sterk 100km/h teen die 4.2 se maksimum toere sal gee. Het nounet een van my Safari 2.8 masjiene volledig laat oorbou met boor , suiers , kleppe als nuut vir R15000.00. En hy loop soos n horlosie. Verbeteringe ...