Search found 24 matches

Return

by Michael
04 Nov 2015 15:03
Jump to forum
Jump to topic

Re: Show us your GU

Baie mooi! Ek like die look wat joune het!
by DawidT
04 Nov 2015 17:25
Jump to forum
Jump to topic

Re: Show us your GU

Jou Patrol lyk bakgat! Het jy agter bumper ook gebou of is hy nog standaard?
by Tinus lotz
08 Jun 2016 07:00
Jump to forum
Jump to topic

Re: Freeflow system 4.8GRX

Jip baie netjiese werk daai ....los hom van manifold tot by ratkas standaard dis n 3 into 2 into one met insullasie op dit keer dat jou ratkas diff breathers en ander pypies nie skade kry met hitte nie . Met vanderlinde gepraat geen gain met of sonder n branch nie daai gedeelte is klaar n branch en ...
by arnosl001
07 Jun 2016 21:43
Jump to forum
Jump to topic

Re: Freeflow system 4.8GRX

Hier is my thread daar is pics.

viewtopic.php?f=44&t=4495&p=50059&hilit=viper+exhaust#p50059

Groete Arno
by Michael
25 Feb 2016 21:04
Jump to forum
Jump to topic

Re: DIY Mudflaps

Marinus, daai lyk baie cool!!
Ek wou al lankal vir my nuwes maak en jy gee my weer nuwe insperasie :thumbup:
by Peter Connan
09 Oct 2016 18:09
Jump to forum
Jump to topic

Re: Nogsteeds die overheating probleem

Oorverhitting teen lae snelhede dui gewoonlik op 'n probleem by die waaier, viscous of fan shroud Nico. Maar bumpers kan lugvloei belemmer. Die probleem met 'n bonnet scoop is daai koue lug kom nie by die radiator uit nie, en jy't nie genoeg spoed om noemenswaardig lug daar deur te suig nie. Wat ek ...
by Tinus lotz
09 Oct 2016 18:09
Jump to forum
Jump to topic

Re: Nogsteeds die overheating probleem

Koop n nuwe viscus mater ....hoeveel kilos het joune nou op?
by Alex Roux
25 Oct 2016 12:19
Jump to forum
Jump to topic

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

TIMKEN wrote:Any space still availble? Friend with Toyota tuna wants to join.

Die laaste wat ek het is 10 ten volle opbetaal.
So ons kan nog maksimum 5 extra akkommodeer

Alle besonderhede vir betaal ens is erens vrooer in die draad