Search found 4 matches

Return

by firessafari
18 Sep 2013 10:33
Jump to forum
Jump to topic

Re: Electronic Ignition

Hallo Christo, Welkom hier by ons. Jy moet eerste 'n foto van jou Patrol plaas anders gaan Oompie Mac jou gryp Om jou vraag te andwoord. Ja dit is voordelig in die sin dat jy nooit weer die tyd hoof te stel nie want daar is nie punte wat wegwerk of brand nie Baie vervaardigers beweer dat dit jou voe...
by firessafari
19 Sep 2013 12:40
Jump to forum
Jump to topic

Re: Electronic Ignition

Christo
Nee ongelukkig nie,Ek woon in Krugersdorp ,Maar komtak oom Mac , PM(personal message )hom , Hy is op hierdie forum KAGISO 11 ek is seker hy kan jou help
Johan
by firessafari
20 Feb 2014 07:54
Jump to forum
Jump to topic

Re: GQ spitting some white smoke startup

Jules,
Dit kan algemene sluitasie wees,As hy nie water of uitermatig olie gebruik nie sal ek nie regtig bekommerd wees nie maar op daardie kilos sal 'n valve job en nuwe stem oil seals defnetief 'n voordeel wees. sal ook weer verlore perde terug bring.
Johan
by firessafari
26 May 2014 15:05
Jump to forum
Jump to topic

Re: Air conditioning service - with or without lubricant?

Your air-conditioning system is a closed system thus the oil does not escape from it; not like the gas that escapes through the rubber hoses, so you never need to add oil except if you got a broken hose, condenser or evaporator. I believe your system is charged with R134a gas so the oil is polyalkyl...