Search found 17 matches

Return

by Stefan
04 Apr 2013 10:45
Jump to forum
Jump to topic

Re: IRONMAN 4X4 Snorkels

Baie mooi! lyk regtig netjies. :clap:
by Jorrie
08 Apr 2013 20:17
Jump to forum
Jump to topic

Re: Maus en 4.8

Jacques As jy met Graham Cumming (in Valhalla) praat sal hy vir jou tien-teen-een sterk aanbeveel dat jy jou Patrol so standaard as moontlik moet hou. Die mods klink goed en verbeter soms die werkverrigting, maar lei gewoonlik tot betroubaarheids- of ander probleme bv oorverhitting, ens in die lang ...
by Peter Connan
08 Apr 2013 17:34
Jump to forum
Jump to topic

Re: Maus en 4.8

Jacques, al wat 'n chip doen is om mens toe te laat om die bestaande en vasgestelde verstellings te verander. Van hierdie verstellings kan 'n enjin ernstig beskadig mits hulle buite sekere perke val. Fit is dus die kennis en vernuf van die man wat die verstellings doen, wat bepaal beide hoeveel bete...
by Tinus lotz
08 Apr 2013 22:49
Jump to forum
Jump to topic

Re: Maus en 4.8

Kyk kom ek se vir jou so.....as jou manifold nie gebreek is nie los die branches ......die jappies met die dik brille weet hoe om engines te bou ....daai manifold is n 3 into 2 into 1 maw hy werk klaar soos n branch as jou kar n cat het haal hom uit en vervang die groot box agter met n free flow . T...
by Tinus lotz
09 Apr 2013 10:30
Jump to forum
Jump to topic

Re: Maus en 4.8

Netso!!! Haal cat uit vervang agsterste coffin box dan het jy n free flow probeer om nie die pyp onder die kar waar twee pype saam loop te peuter nie daar is heat shields wat feul en diff lock pype beskerm teen hitte . Dit help ook met die probleem van gras wat onder die kar aan die brand raak as jy...
by Tinus lotz
09 Apr 2013 12:24
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrol 4.8 Belts

Feul filter is nogal nodig as hy geblok raak op n trip
by PathMaker
11 Apr 2013 10:38
Jump to forum
Jump to topic

Buy A Patrol? Let us evaluate it for you. Free of charge.

Hi Everyone. If anyone is interested in buying a Patrol and would like to have it evaluated before purchase, give Graham a call. Graham will check it out from top to bottom, inside and out and give you his professional opinion. Ask the seller to bring it to us, and you can tag along of course, and g...
by Tinus lotz
11 Apr 2013 20:01
Jump to forum
Jump to topic

Re: IRONMAN 4X4 Snorkels

Sit jou hand vvoor die kop as jy hom smoor moet hy gaan staan . As jy. Hom nie geseel kry nie haal die kop af. En seel die. Pyp