Search found 16 matches

Return

by Tommie
11 Apr 2013 18:34
Jump to forum
Jump to topic

Re: Projek Yster.

Hallo Maats, Hier is die laaaaang....... verwagte dyno sheet. Ons het dit by CRD in Alberton gedoen. Arnold die eienaar van CRD het n groot glimlag op sy gesig gekry toe hy die power figures al op lae RPM sien, Hy het lekker gelag na die dyno en gese dat hy lanklaas so n sterk voertuig op sy dyno ge...
by Tommie
29 Oct 2014 18:26
Jump to forum
Jump to topic

Re: Rugged 4x4 fitment

Dag Maats. Ai is ek verheug om die stukkke blye nuus met julle te kan deel. Ek het onlangs n Ford Ranger 3.2 4x4 gekoop by n vriend van my. Nou goed di feit dat ek die Ford gekoop het is nie die blye boodskap nie, maar hier volg die blye boodskap. Die Ford het air suspension in gekry agter gefit deu...
by Tommie
29 May 2015 20:49
Jump to forum
Jump to topic

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Dag Maats. Was rukkie lank buite sein gewees, en is verlig om te sien dat daar soveel belangstelling is. Alex baja beslis n famielie naweek. Ons almal geniet die duine ry baja. Russ, een van my vriende het ook n pick up Patrol, en hy het altwee die roetes gery. Flex is glad nie belangerik nie, net m...
by Tommie
22 Jul 2015 17:14
Jump to forum
Jump to topic

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Stefan.

Nee wat wanneer daai medisyne op raak, "phone ons a friend". En dan is daar geen dorp te ver ni! QQQ
by Tommie
24 Jul 2015 18:13
Jump to forum
Jump to topic

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Maats. Hiermee die rekening details. Trans Boegoe. FNB Groblershoop. 6215186102. Takkode. 230704. Gebruik jou naam as verwysing. R100 per dag per persoon. R50 per kind jonger as 13 jaar. 3jaar en jonger is gratis. 4x4 roete. R350. Die roete wavoor hir betaal word is die Soutput roete. Die ander roet...
by Tommie
15 Sep 2015 12:47
Jump to forum
Jump to topic

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Stefan.

Jy sal dan so 40km uit die dorp n bord kry wat se Koegas. Daar draai jy dan regs op grondpad. Ek dink amper dat jy die voor die tyd ook n Koegas bord gaan kry. Jy kan daar ook regs draai. Volg dan net die gps. En jy sal daar uitkom.
by Tommie
21 Sep 2015 12:41
Jump to forum
Jump to topic

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Ian. Daai is die regte pad. Tot en met Postmasburg gaan jy baja mooi pad ry. Uit Postmasburg tot by die N8 gaan jy grondpad ry. Die pad is ook mooi jy sal so 80km/h kan ry. Die N8 is werklik baja mooi ook. Van Postmasburg af tot by Transboegoe(Boegoeberg), ons kampplek sal jy so 2ure ry. Maak maar v...
by Tommie
27 Jan 2017 09:28
Jump to forum
Jump to topic

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Dag Maats. Die besprekings sal ek hanteer nader aan die geleentheid. Ja ons betaal daar, slegs kontant asb. Die naaste dorp om proviant en diesel,perol te kry is Groblershoop. Dit is so 40km van ons af waar ons gaan kamp. Indien daar nie petrol of diesel saam gery kan word in kanne nie. Gaan ons bes...
by Tommie
19 Feb 2017 07:00
Jump to forum
Jump to topic

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Mens kan amper Tinus se van wat LOTZ is verander LUTZ toe, soos in Jeff Lutz in Street Outlaws. :biggrin: :biggrin: