Search found 13 matches

Return

by tour de frans
12 May 2013 14:55
Jump to forum
Jump to topic

Re: Idle Air Control Valve

Hello Jonathan
Dis normaal.
Die idle valve hang oop omdat hy probeer die rpm op kry. Hy kan nie sien die engine staan nie. Vir hom is die "revs te laag".
Van die idle valves raas net harder as ander.
Groete
by tour de frans
19 Jun 2013 23:35
Jump to forum
Jump to topic

Re: Makes me wonder?

Hallodaar, my 2cent. Die anti-lag op die turbo rally kare werk goed, maar die turbo leef nie lank nie. Ek het die voorreg gehad om so n kar te tune. En ek gaan probeer kort verduidelik. Sodra die drywer sy voet lig van die throttle na toe, skiet die timeing map na retard, baie retard,40 grade. Die e...
by tour de frans
19 Jun 2013 23:57
Jump to forum
Jump to topic

Re: Makes me wonder?

Turbo en supercharge karre. Nog n 2 cent van my. Daar is baie menigs en dit gaan maar oor wat die eienaar wil he en spandeer. Chargers maak krag van onder soos wat beskryf is, maar steel krag om te kan werk. Maar soos wat genoem is is die druk positief en maak die engine meer perde op lae revs. Die ...
by tour de frans
24 Feb 2014 13:16
Jump to forum
Jump to topic

Re: GQ spitting some white smoke startup

Ek verstaan, n lang storie kort. As hy nie olie en water en breakfluid buitemaat gebruik nie. Moet nie worrie nie, dis normale wear and tear.
by tour de frans
25 Mar 2014 17:16
Jump to forum
Jump to topic

Re: Is your Patrol "chipped"

Middag Frans Ja die manne met lang wit jasse maak goeie krag. Hulle boost 2 bar, onthou hulle het die regte fuel ook. Dan blaas hulle gas ook. Die 4.8 werk mooi met sy eie manifold. Die branch maak nie groot verskil op n std engine nie. Dit maak wel die hitte onder die bonnit meer wat nadelig is. Di...
by tour de frans
25 Jul 2014 16:31
Jump to forum
Jump to topic

Re: Vibration in rearview mirror of background

Jules
My patrol se spieels doen dit so van 200km/h af. Ek sukkel om n vibrasie op te tel op daai spoed. :biggrin:
by tour de frans
23 Aug 2014 14:12
Jump to forum
Jump to topic

Re: 100mm Lift for Patrol

Look good ya. :thumbup: just a word of avice. 50mm and up, the caster ofset bushes are not enough for a Patrol. I have found most of them to "turn" back, and if not the car attend to the death wobble side. I slot the bracket on the diff to tip it backwards. Then weld washers on the outside off the b...